Adverteer werk

Adverteer jou poste hier

Soek werk

Soek jou perfekte werk hier

Soek en plaas jou werk in Afrikaans!

Ons visie is om oplossings vir aanspreek Afrikaner-armoede te vind. Ons doen dit deur ons mense se armoede deur middel van onderskeie projekte te verlig, voorkom en verbreek. 
  • image

    Surveying Manager – Opencast mining (Mpumalanga)

    • Geplaas 3 dae gelede
    • Tipe werkMynwese
    • AreaMpumalanga, Suid Afrika

    Responsibilities will include, but are not limited to:Surveying responsibilities:·         ·         ·         ·         ·         ·          Production Responsibilities:·        ·        ·        ·        ·        ·        ·        ·        ·        ·        ·        ·        ·        ·        ·        ·        ·        ·        ·        ·        ·        ·        ·        Initiate initiatives to ensure that current production processes are aligned with...

    Sien meer
  • image

    Opencast Mining – Safety Manager (Mpumalanga)

    • Geplaas 3 dae gelede
    • Tipe werkMynwese
    • AreaMpumalanga, Suid Afrika

    Responsibilities will include, but are not limited to:·        ·        ·        ·        ·        ·        ·        ·        ·        ·        ·        ·        ·        ·        ·        ·        ·        Qualifications:·        ·        Minimum requirements:·        ·                Valid EB driver’s licenseExperience/Skills:·        ·        ·        ·        ·        ·        ·        ·        ·        ·        ·        ·        Have a good work ethic...

    Sien meer
  • image

    Company Secretary (Colbyn, Pretoria)

    • Geplaas 3 dae gelede
    • Tipe werkAdminastratief
    • AreaGauteng, Suid Afrika

    Salary: R7500.00 – R15 000.00Responsibilities will include, but are not limited to:• Manages communication between the company and clients, including...

    Sien meer
  • image

    Tak Bestuurder

    • Geplaas 3 dae gelede
    • Tipe werkAlgemene Bestuur
    • AreaLimpopo, Suid Afrika

    Ons is op soek na 'n tak bestuurder vir ons onderneming wat in Polokwane geleë is. Bestuurs ervaring voorvereiste. Persoon...

    Sien meer
  • image

    Assistant Store Manager – Canal Walk

    • Geplaas 4 dae gelede
    • Tipe werkVerkope
    • AreaWes-Kaap, Suid Afrika

    CUM Books requires the service of dynamic people for an Assistant Store Manager Position in Canal WalkRequirements:At least 2-3 years’...

    Sien meer
  • image

    Assistent

    • Geplaas 4 dae gelede
    • Tipe werkMediese Professie
    • AreaGauteng, Suid Afrika

     DRINGEND: Voltydse tandheelkundige assistent pos beskikbaar in 'n baie besige, privaat praktyk in Cullinan. Ons is op soek na 'n...

    Sien meer

Gereelde vrae:

  • Nee, WerkNet is nie personeel agentskap nie. Werknet kry geen inkomste van die plasings, werwing of CV’s nie en aanvaar nie verantwoordelikheid vir die keuring- en plasingsproses nie.
  • Hierdie is ʼn gratis diens aan werksoekers en werkgewers en die proses word deur die onderskeie rolspelers self evalueer en bestuur.
  • Nee, ons bied die interaktiewe elektroniese medium/platform en skep die geleentheid vir werknemers om hulle CV’s in Afrikaans te adverteer en self te kyk of daar poste is waarvoor hulle aansoek kan doen.
  • Nee, ons is glad nie betrokke by die werkgewer of werknemer nie. Ons dienste strek sovêr as die platform verskaf waarop die werkgewer en werknemer mekaar kan vind.
  • Solidariteit Helpende Hand besef die waarde van ʼn Afrikaanse werksoekportaal waar werknemers en werkgewers mekaar elektronies kan ontmoet Werkgewers word die geleentheid gebied om beskikbare poste bekend te stel en ook self na die onderskeie kandidate te kyk.
Nuusbrief:

Teken in op ons nuusbrief om al die nuutste ontwikkelinge van WerkNet.