Adverteer werk

Adverteer jou poste hier

Soek werk

Soek jou perfekte werk hier

Soek en plaas jou werk in Afrikaans!

Ons visie is om oplossings vir aanspreek Afrikaner-armoede te vind. Ons doen dit deur ons mense se armoede deur middel van onderskeie projekte te verlig, voorkom en verbreek. 
  • image

    Graphic Designer – Christian Art Distributors

    • Geplaas 1 week gelede
    • Tipe werkGrafiese Ontwerp / Web Ontwerp
    • AreaGauteng, Suid Afrika

    Christian Art Distributors requires the service of a creative person for the following position:GRAPHIC DESIGNER(Full-Time position: Head Office, Vereeniging)Requirements:- Applicable...

    Sien meer
  • image

    Copy Editor – Christian Art Distributors

    • Geplaas 1 week gelede
    • Tipe werkAnder Professies
    • AreaGauteng, Suid Afrika

    Christian Art Distributors requires the service of a dynamic person for the following position:COPY EDITOR(Full-time Position: Head Office, Vereeniging)Requirements:- An...

    Sien meer
  • image

    Maatskaplike Werker – Ons Tuis – Vilieria

    • Geplaas 1 week gelede
    • Tipe werkMaatskaplike Werker
    • AreaGauteng, Suid Afrika

    VAKATURE: MAATSKAPLIKE WERKER Onsbenodig die dienste van ‘n Maatskaplike Werker by Ons Tuis in Villieria (Versorgingtehuis vir Bejaardes)  Die suksesvolle kandidaat moet...

    Sien meer
  • image

    Junior Halfdag Administratiewe Assistent

    • Geplaas 1 week gelede
    • Tipe werkAdminastratief, Eiendoms Admin, Persoonlike Assistent
    • AreaGauteng, Suid Afrika

    Ontmoet en groet besoekers, help hulle enbeantwoord hulle versoeke en navrae op 'n professionele en beleefde manier. Beantwoordtelefoonoproepe en beantwoord oproepe...

    Sien meer
  • image

    Kontrolekamer Operateur / Control Room Operator

    • Geplaas 1 week gelede
    • Tipe werkSekuriteit
    • AreaGauteng, Suid Afrika

    We would welcome to hear from applicants who meet the following criteria:Candidates aged between 23 – 33Computer literacyProficiency in EnglishGood communication...

    Sien meer
  • image

    DSTV Leerling Tegnikus

    • Geplaas 1 week gelede
    • Tipe werkVerkope & Bemarking
    • AreaGauteng, Suid Afrika

    Vakante pos beskikbaar in PRETORIA : Winkel Assisstent vir Eye-Watch Vereistes is die persoon moet netjies wees, goeie gesondheid hê,...

    Sien meer

Gereelde vrae:

  • Nee, WerkNet is nie personeel agentskap nie. Werknet kry geen inkomste van die plasings, werwing of CV’s nie en aanvaar nie verantwoordelikheid vir die keuring- en plasingsproses nie.
  • Hierdie is ʼn gratis diens aan werksoekers en werkgewers en die proses word deur die onderskeie rolspelers self evalueer en bestuur.
  • Nee, ons bied die interaktiewe elektroniese medium/platform en skep die geleentheid vir werknemers om hulle CV’s in Afrikaans te adverteer en self te kyk of daar poste is waarvoor hulle aansoek kan doen.
  • Nee, ons is glad nie betrokke by die werkgewer of werknemer nie. Ons dienste strek sovêr as die platform verskaf waarop die werkgewer en werknemer mekaar kan vind.
  • Solidariteit Helpende Hand besef die waarde van ʼn Afrikaanse werksoekportaal waar werknemers en werkgewers mekaar elektronies kan ontmoet Werkgewers word die geleentheid gebied om beskikbare poste bekend te stel en ook self na die onderskeie kandidate te kyk.
Nuusbrief:

Teken in op ons nuusbrief om al die nuutste ontwikkelinge van WerkNet.