Adverteer werk

Adverteer jou poste hier

Soek werk

Soek jou perfekte werk hier

Soek en plaas jou werk in Afrikaans!

Ons visie is om oplossings vir aanspreek Afrikaner-armoede te vind. Ons doen dit deur ons mense se armoede deur middel van onderskeie projekte te verlig, voorkom en verbreek. 
  • image

    Electrical Draughtsman

    • Geplaas 1 week gelede
    • Tipe werkTekenaar
    • AreaGauteng, Suid Afrika

    Sector: Electrical Construction, ·          The company has an excitingopportunity for a Draughtsman who will be responsible for designing andproviding detailed drawings...

    Sien meer
  • image

    Electrical Construction Project Manager

    • Geplaas 1 week gelede
    • Tipe werkProjek Bestuur
    • AreaGauteng, Suid Afrika

    ·        ·        Area: Hartbeespoort/Pta - West Bottom of Form Minimum Requirements: Qualified Electrician Must have 3-5years of Experience as an Electrical Project Manager in...

    Sien meer
  • image

    Electrical Purchasing Clerk

    • Geplaas 1 week gelede
    • Tipe werkVerkryging/Aankope
    • AreaGauteng, Suid Afrika

    Seeking Electrical Purchasing clerk available immediately   QUALIFICATION •MIN GRADE 12 OR EQUIVALENT (ADVANTAGES IF HAVE A DEGREE /DIPLOMA)•GENERAL OFFICE ADMIN•PREVIOUS...

    Sien meer
  • image

    “Stock Controller”

    • Geplaas 2 weke gelede
    • Tipe werkVerkryging/Aankope
    • AreaGauteng, Suid Afrika

    Pos behels voorraad aankope, voorraadbeheer/kontrole, voorraad ontvang en stoor instandhouding. Algemene kantoor en admin werk is ook van toepassing met...

    Sien meer
  • image

    FINASIELE BEAMPTE: VAN RENSBURG TEHUIS

    • Geplaas 2 weke gelede
    • Tipe werkBoekhouding
    • AreaGauteng, Suid Afrika

     Onsbenodig die dienste van ‘n Finansiële Beampte: by  VanRensburg Tehuis (Tehuis vir Bejaardes) in Danville, Pretoria  Die suksesvolle kandidaat moet...

    Sien meer
  • image

    Faktotum – Villieria

    • Geplaas 2 weke gelede
    • Tipe werkAmbag/Tegnici/ Vakmanne
    • AreaGauteng, Suid Afrika

     Ons benodig die dienste van ‘n Faktotum: by  Ons Tuis, Senior Tuis (Tehuis vir Bejaardes) in Villieria, Pretoria enMachteld Postmus...

    Sien meer

Gereelde vrae:

  • Nee, WerkNet is nie personeel agentskap nie. Werknet kry geen inkomste van die plasings, werwing of CV’s nie en aanvaar nie verantwoordelikheid vir die keuring- en plasingsproses nie.
  • Hierdie is ʼn gratis diens aan werksoekers en werkgewers en die proses word deur die onderskeie rolspelers self evalueer en bestuur.
  • Nee, ons bied die interaktiewe elektroniese medium/platform en skep die geleentheid vir werknemers om hulle CV’s in Afrikaans te adverteer en self te kyk of daar poste is waarvoor hulle aansoek kan doen.
  • Nee, ons is glad nie betrokke by die werkgewer of werknemer nie. Ons dienste strek sovêr as die platform verskaf waarop die werkgewer en werknemer mekaar kan vind.
  • Solidariteit Helpende Hand besef die waarde van ʼn Afrikaanse werksoekportaal waar werknemers en werkgewers mekaar elektronies kan ontmoet Werkgewers word die geleentheid gebied om beskikbare poste bekend te stel en ook self na die onderskeie kandidate te kyk.
Nuusbrief:

Teken in op ons nuusbrief om al die nuutste ontwikkelinge van WerkNet.