Adverteer werk

Adverteer jou poste hier

Soek werk

Soek jou perfekte werk hier

Soek en plaas jou werk in Afrikaans!

Ons visie is om oplossings vir aanspreek Afrikaner-armoede te vind. Ons doen dit deur ons mense se armoede deur middel van onderskeie projekte te verlig, voorkom en verbreek. 
  • image

    Aupair / Tutor

    • Geplaas 2 maande gelede
    • Tipe werkAu Pair (plaaslik)
    • AreaMpumalanga, Suid Afrika

    15 Jarige outistiese seun home school. En bystaan met allerdaagse aktiwiteiteHy verstaan meestal alles wat jy se maar kan nie...

    Sien meer
  • image

    Studente Bemarker / adviseur

    • Geplaas 2 maande gelede
    • Tipe werkBemarking
    • AreaWes-Kaap, Suid Afrika

    Centurion Akademie 9CA) se Bellville Kampus is opsoek na 'n dinamiese jong persoon om studente bemarking en inskrywings te behartig....

    Sien meer
  • image

    Junior Administrasie en Algemene Kantoor Assistent

    • Geplaas 3 maande gelede
    • Tipe werkAdministratief
    • AreaGauteng, Suid Afrika

    Junior Algemene Kantoor en Administratiewe Assistent - Vroulik, eie vervoer, ten volle tweetalig, Afrikaans en Engels lees en skryf. Rekenaar...

    Sien meer
  • image

    Huishoudelike Toesighouer

    • Geplaas 3 maande gelede
    • Tipe werkAdministratief
    • AreaVrystaat, Suid Afrika

    Huishoudelike Toesighouer. 1-3 jaar ondervinding in gasvryheidsbedryf, 3 Jaar diploma in gasvryheidsbestuur. Bestuur lisensie kode 8. Nie EE kandidaat tussen...

    Sien meer
  • image

    AfriForum – Distrikskoördineerder

    • Geplaas 4 maande gelede
    • Tipe werkNie Winsgewende Organisasie
    • AreaNoordwes, Suid Afrika

    AfriForum is op soek na ’n koördineerder in Noordwes watkan help om AfriForum-lede se regte in dié provinsie te beskerm.AfriForum...

    Sien meer
  • image

    Dosent : Informasie Tegnologie

    • Geplaas 4 maande gelede
    • Tipe werkIT
    • AreaGauteng, Suid Afrika

    Centurion Academy is seeking a lecturer in InformationTechnology for 2018.Experience must be with in Information Technology and commercial designand draughting...

    Sien meer

Gereelde vrae:

  • Nee, WerkNet is nie personeel agentskap nie. Werknet kry geen inkomste van die plasings, werwing of CV’s nie en aanvaar nie verantwoordelikheid vir die keuring- en plasingsproses nie.
  • Hierdie is ʼn gratis diens aan werksoekers en werkgewers en die proses word deur die onderskeie rolspelers self evalueer en bestuur.
  • Nee, ons bied die interaktiewe elektroniese medium/platform en skep die geleentheid vir werknemers om hulle CV’s in Afrikaans te adverteer en self te kyk of daar poste is waarvoor hulle aansoek kan doen.
  • Nee, ons is glad nie betrokke by die werkgewer of werknemer nie. Ons dienste strek sovêr as die platform verskaf waarop die werkgewer en werknemer mekaar kan vind.
  • Solidariteit Helpende Hand besef die waarde van ʼn Afrikaanse werksoekportaal waar werknemers en werkgewers mekaar elektronies kan ontmoet Werkgewers word die geleentheid gebied om beskikbare poste bekend te stel en ook self na die onderskeie kandidate te kyk.
Nuusbrief:

Teken in op ons nuusbrief om al die nuutste ontwikkelinge van WerkNet.