Hoe om jou uitgeputte werknemers te lei
Deur Anja van den Berg Het jy al opgelet dat jou span die afgelope tyd baie kortgebakerd is? Miskien het jy raakgesien dat vriende en kollegas onverwagte lewensveranderings maak. Jy mag self die afgelope paar maande voos en sonder fokus voel. Hierdie gedrag is reaksies op die oorweldigende omstandighede waarmee mense die afgelope drie jaar […]