Junior Bemarker- Akademia en Sol-Tech

Volgens Artikels

Junior Bemarker: Afdeling Bemarking Kloofsig, Centurion   Akademia, ‘n inisiatief van die Solidariteit-beweging, is ’n geregistreerde privaat hoër onderwysinstelling. Akademia brei steeds uit en het tans ʼn vakante pos vir ’n junior bemarker beskikbaar. Om te kwalifiseer, word ʼn Baccalaureus of Honneursgraad in ʼn toepaslike dissipline benodig. ’n Kwalifikasie met ʼn sterk bemarkings en/of kommunikasie- […]

Lees meer

Afdelingshoof: Elektriese Afdeling – Sol-Tech

Volgens Artikels

Afdelingshoof: Elektriese Afdeling Kirkney, Pretoria   Die pos is in Kirkney, Pretoria, gebaseer. Om daarvoor in aanmerking te kom, benodig jy minstens ʼn N6-kwalifikasie, toepaslike rooiseël-sertifikaat as elektrisiën of meulmaker, bedradingslisensie, minimum 10 jaar praktyk-ervaring na voltooiing van jou kwalifikasie, en ʼn toepaslike kwalifikasie en ondervinding as opleidingsbeampte. Assessor- en moderator-kwalifikasies sal in jou guns […]

Lees meer

Veldtogkoördineerder – Afrikaanse besigheidsprojek

Volgens Artikels

AfriForum is op soek na ʼn persoon wat ʼn projek ter bevordering van die gebruik van Afrikaans in besighede kan bestuur. Die projek behels skakeling met Afrikaanse besighede, die ontwikkeling van ʼn internetgids van sodanige besighede, die bekendstelling daarvan aan AfriForum se lede en lede van die Solidariteit Beweging en bewusmaking onder besigheidslui oor die […]

Lees meer

Beroepsongelukke

Volgens Artikels

Beskerm jou en jou werknemers teen ongelukke in die werkplek As die eienaar van ’n besigheid is dit noodsaaklik dat jy nie net die veiligheid van jou werkers verseker nie, maar dat jy ook jou besigheid beskerm in die geval van ’n ongeluk of besering tydens werksaamhede. Die Vergoedingsfonds is ingestel om jou en jou […]

Lees meer

Werkloosheidsversekeringsfonds

Volgens Artikels

Wanneer kan ek van WVF eis? Die Werkloosheidsversekeringsfonds (WVF) is ‘n tydelike veiligheidsnet vir korttermynverligting aan werkers wanneer hulle werkloos raak of om spesifieke redes nie kan werk nie. Volgens die departement van arbeid voorsien die Wet op Werkloosheidsversekering beskerming aan werkers wat werkloos raak. “Dit bepaal die eis van werkloosheidsvoordele vir werkloosheid, kraamvoordele, siektevoordele, […]

Lees meer

Teken aan

Registreer

Wagwoord vergeet

Kitssoektog