Die Groot Bedanking
Deur Nico Strydom Die Covid-19-pandemie het groot veranderinge te weeg gebring, waarvan een van die grootste die manier is waarop mense oor hul lewens dink. Die pandemie het onder meer tot veranderinge gelei rakende die maniere waarop ons sosialiseer, reis, na ons gesondheid omsien, inkopies doen, besigheid doen, ons ons tyd struktureer en die manier […]