Die portuurbeoordelingstelsel is die toekoms van prestasiebeoordeling
Deur Anja van den Berg Die wêreld van werk verander voortdurend maar, soos Alessandro Di Fiore dit stel, daar is een nalatenskap van die vorige eeu wat dikwels onaangeroer bly en verouderd is. Hy verwys na die prestasiebeoordelingsproses. Di Fiore is die stigter en HUB van die Europese Sentrum vir Strategiese Vernuwing. In ʼn artikel […]