Covid-19: Soek só werk

Volgens Artikels

Deur Nico Strydom Die Covid-19-pandemie en gevolglike afsonderingstydperk het duisende werkverliese tot gevolg gehad, wat beteken dat talle mense nou weer moet werk soek. “Afsonderingstydperke het ernstige gevolge vir die wêreldekonomie gehad, en Suid-Afrika is geen uitsondering nie. Ongelukkig bevind baie mense hulle tans weer in die arbeidsmark,” sê Fred Razak, hoofhandelstrateeg by CM Trading. […]

Lees meer

Hanteer aflegging só

Volgens Artikels

Deur Nico Strydom Afleggings is nog een van die Covid-19-pandemie se ongelukkige newe-effekte, met talle besighede wat hul werkmag moet verminder of hul deure moet sluit. Dit is belangrik om eerstens jou regte te ken wanneer jy afgelê word, sê Antoinette Crafford, kenner in menslike hulpbronne by 21st Century. “Volgens wet is jy geregtig op […]

Lees meer

Wernemers se betrokkenheid na Covid-19

Volgens Artikels

Deur Anja van den Berg Navorsing het al herhaaldelik aangetoon dat net werklik toegewyde werknemers tot ʼn organisasie se toekoms bydra. Die vinnige verspreiding van Covid-19 het baie werknemers genoop om weer te dink oor die wyse waarop hulle werknemertoewyding bestuur. Die nege-tot-vyf-kantoorroetine het plek gemaak vir afstandswerk van die huis af. ʼn Gevoel van […]

Lees meer

Dit is wat jou kollegas wat hulle werk verloor het die meeste van jou benodig

Volgens Artikels

Deur Anja van den Berg Die koronavirus-pandemie het verwoesting gesaai onder die ekonomie, en miljoene mense regoor die land voel die impak. Die arbeidsmag staar massa-afleggings en tydelike opskortings in die gesig, terwyl tallose klein besighede hulle deure permanent sluit. Kollegas moet voortdurend die stres en hartseer hanteer van kollegas wat hulle sien afgelê word. […]

Lees meer

Drie maniere om te netwerk as daar nie netwerkvergaderings is nie

Volgens Artikels

Deur Anja van den Berg Daar is ʼn rede hoekom die globale netwerkomvang vir byeenkomste en vergaderings vir 2019  op $840 miljard geraam is. Entrepreneurs en sakeleiers verstaan die belangrikheid van informele ontmoetings tydens netwerkvergaderings. Netwerkvergaderings bied gemeenskaplike terreine om te skakel en verhoudings te kweek wat dikwels sakegeleenthede word – selfs toekomstige werkvooruitsigte. Maar […]

Lees meer

Wat om te doen as jy jou werk verloor

Volgens Artikels

Deur Essie Bester Om jou werk te verloor is, uit ‘n loopbaanperspektief, seker een van die slegste dinge wat met jou kán gebeur. Veral as dit onverwags en nie jou skuld is nie. Jou eerste instink is heel moontlik paniek. Daar is egter aktiewe stappe wat jy kan neem om jou finansiële posisie te beskerm […]

Lees meer

Begin jou eie besigheidsblog

Volgens Artikels

Deur Essie Bester Blog, veral in kombinasie met sosiale media, is ʼn kragtige manier om jou besigheid aanlyn te bevorder. Boonop is dit nie so moeilik soos jy dink nie. Jy kan maklik binne ‘n kort tydjie ʼn blog opstel en jou heel eerste inligting omtrent ou besigheid bekendstel. Al wat jy dan hoef te […]

Lees meer

Maklike etiket vir virtuele vergaderings

Volgens Artikels

Deur dr. Eugene Brink Covid-19 het baie van ons gedwing om virtuele vergaderings te hou – met al sy nukke. Of mens nou daarvan hou of nie, virtuele vergaderings is nou iets waarmee ons sal moet saamleef vir die afsienbare toekoms, en waarskynlik vir die res van ons werklewens. Dit het daartoe gelei dat baie […]

Lees meer

Werk só veilig aanlyn van die huis af

Volgens Artikels

Deur Nico Strydom Die Covid-19-pandemie het tot gevolg dat baie meer mense aanlyn van die huis af werk en is die klem opnuut op bewustheid rondom kuberveiligheid. Volgens berigte het kubermisdaad skerp toegeneem sedert mense weens die landwye afsonderingstydperk in groot getalle van hul huise af begin werk het. Jodi Hardy en Cindy Leibowitz van […]

Lees meer

Teken aan

Registreer

Wagwoord vergeet

Kitssoektog