My eerste jaar van werk voel soos ‘n Aprilgek-grappie
Deur Charlize Herman Ek werk heeltyd oortyd, dit moet tog ’n grap wees? Is my baas besig om ’n poets te bak met sy alewige geraas? Hoekom is dit só moeilik om balans te handhaaf? Hierdie eerste jaar van werk voel soos die einde van my lewe. As hierdie woorde by jou aanklank vind, voel […]