Junior Administratiewe en Algemene Kantoor Assistent

Junior Administratiewe en Algemene Kantoor Assistent

  • Gepubliseer8 September 2017
  • Doen aansoek voor: 8 November 2017
  • Besoeke688
13 Aansoeke
  • Loopbaanvlak Ander
    Ondervinding Minder as 1 Jaar
    Geslag Vroulik
  • Industrie Bankwese, Finansieel, Versekering, Aandele
    Kwalifikasie Sertifikaat
Die Wilgers, Pretoria, Gauteng, South Africa
Werkbeskrywing

Administratiewe en Algemene Kantoor Assistent. Vroulik, ten volle tweetalig, Afrikaans & Engels lees en skryf. Rekenaar geletterd, eie vervoer, Graad 12, geen kriminele rekord, netjiese voorkoms, goeie gesondheid en vriendelike persoonlikheid. Bereidwillig om te leer en te studeer.