Plaas Voorman

Plaas Voorman

  • Gepubliseer4 Desember 2017
  • Doen aansoek voor: 31 Desember 2017
  • Besoeke301
3 Aansoeke
  • Salaris aangebied 0- R15,000
    Loopbaanvlak Bestuurder
    Ondervinding 5 Jaar
  • Geslag Manlik
    Industrie Algemene Bestuur
    Kwalifikasie Sertifikaat
Plaas Greefslaagte
Werkbeskrywing

Plaasvoorman  verlang. Meganiese kennis noodsaaklik vir herstel en bou van werktuie. Kode 14 lesensie vereis. Kennis van saaiboerdery en groente boerdery veral onder spilpunt, en instandhouding van spilpunte. Stroop van gewasse. Instel en kalibrering van werktuie.  Toesig oor werkspanne, goeie menseverhoudings