Teksredakteur in Afrikaans – Christian Art Distributors

Teksredakteur in Afrikaans - Christian Art Distributors

  • Gepubliseer5 Desember 2017
  • Doen aansoek voor: 5 Januarie 2018
  • Besoeke104
0 Aansoeke
  • Loopbaanvlak Ander
    Ondervinding 3 Jaar
    Geslag Beide
  • Industrie Media, Advertensiewese, Publieke Skakeling, Uitgewers, Bemarking
    Kwalifikasie Baccaleursgraad
Werkbeskrywing

Christian Art Distributors:

Ons bied ’n voltydse posisie vir ’n

TEKSREDAKTEUR IN AFRIKAANS

met ’n passie en aanleg vir tale

by ons hoofkantoor in Vereeniging

Vereistes:

– ’n Honneursgraad in Afrikaans

– Engels II

– Rekenaarvaardig in Microsoft-pakket

– Noukeurigheid, kreatiwiteit en kritiese denke is essensieel

– Vorige ondervinding in teksredaksie sal as aanbeveling dien

Verantwoordelikhede sluit in:

– Redigering van manuskripte

– Taalversorging en teksversorging van ’n verskeidenheid tekste

As jy kwalifiseer vir die bogenoemde posisie, e-pos asseblief jou aansoek na cv@christianart.co.za of faks dit na 086 599 8930.

Gebruik asseblief “Teksredakteur in Afrikaans – Werknet” as ‘n verwysing in jou aansoek.