A3 Architects Mbombela het ‘n argiteks tekenaar posisie dringend beskikbaar in Nelspruit.  Kandidaat moet oor of ‘n “draughting” kwalifikase of 2 jaar ondervinding met Autocad en Revit beskik.  Kandidaat moet oor eie vervoer beskik.  CV’s met kontakbare verwysings kan gestuur word aan Lani@c3-dc.co.za

Tagged as: autocad en revit agtergrond, cv's met kontakbare verwysings, draughting kwalifikasie of 2 jaar ondervinding, eie vervoer.

Oorsig van pos

Teken aan

Registreer

Wagwoord vergeet

Kitssoektog