Posisie is beskikbaar vir ‘n Junior Plaasbestuurder op ‘n veeplaas in die Vrede Distrik.  Kandidate met toepaslike ervaring en belangstelling in die bestuur van bees-kuddes word genooi om ‘n CV te stuur, waarin werksondervinding en kwalifikasies vervat word.

Pligte: Algemene kuddebestuur, kuddegesondheid, voeding, veldbestuur en vestiging van aangeplante weidings, algemene instandhouding en brandbestuur.

Rekenaarvaardigheid is ‘n vereiste.

Tagged as: kuddebestuur, weidingsbestuur

Oorsig van pos

Teken aan

Registreer

Wagwoord vergeet

Kitssoektog