Ons benodig ‘n dame wat vorige “sales support” of ïnternal sales” ondervinding het. Jy gaan op kantoor wees en die verkoops agente help om hul fakture te proseseer op die stelsel. Jy gaan werk vir ‘n vooruitstrewende firma wat al 27 jaar bestaan. Ons is in Midrand naby Allandale. Jy moet ontmiddelik beskikbaar wees.

Tagged as: admin, internal sales, invoicing, sales support

Oorsig van pos

Teken aan

Registreer

Wagwoord vergeet

Kitssoektog