BETREKKING: P.A. vir M.D. – Reis die land saam met my om boere te sien

JY IS:

  • Bereid om te luister en te leer
    Vriendelik, jonk en ordentelik
    Netjies en sonder enige “issues”
    Het n sterk aanleg vir lanbou
    Is nie bang vir lang ure nie
    Betroubaar en kan intruksies volg
    Het ‘n geldige bestuurs lisensie en eie betroubare vervoer

Vergoeding en verdere inligting sal tydens onderhoud bespreek word.
Opleiding sal gedoen word, en begin kostes binne perke gedek word.
GEEN KANSVATTERS!

https://brainwaveagriflo.co.za

Tagged as: PA

Oorsig van pos

Teken aan

Registreer

Wagwoord vergeet

Kitssoektog