‘n Gevestigde regsfirma in Pretoria-Oos is op soek na ‘n senior litigasie-sekretaresse om by hul span aan te sluit.

Salaris: R15 000 – R25 000 per maand afhangende van ondervinding.

Minimum vereistes:

  • Matriek
  • 5 jaar ervaring in siviele gedinge en kommersiële reg
  • Eie betroubare vervoer
  • Vlot in Engels en Afrikaans
  • Ervare in die opstel van pleitstukke, kennisgewings en verwante hofstukke, insluitend aansoeke en verklarings.
  • Goed vertroud met die hofprosesse, veral die hooggeregshof.
  • Kennis van “Ghost Practice”.
  • Ervaring met “Case Lines”.
  • Goeie skriftelike en mondelinge kommunikasievaardighede.
  • Uitstekende vaardighede in kliënteverhoudings.
  • Tik van transkripsie en diktasie.
  • Rekenaarvaardig met Microsoft Office – Excel, Word en Outlook.
  • Stiptelik en netjies.
  • Selfgedrewe en hardwerkend.
  • Moet in staat wees om onder druk te werk en aan te pas by ‘n multifunksionele werksomgewing.
  • Uitstekende gesondheid
  • Geen kriminele rekord nie.

Indien u aan bogenoemde vereistes voldoen, stuur u CV na admin@integritrust.co.za

 

Oorsig van pos

Teken aan

Registreer

Wagwoord vergeet

Kitssoektog