Centurion, Pretoria: INTERNE VERKOOPSKONSULTANT (Matras Winkel)

Minimum Vereistes:

-Netjiese en professionele individu

-Ten volle tweetalig met goeie Engelse vaardigheid

-Onlangse interne verkope ondervinding verpligtend, verkieslik in ‘n matras of meubel winkel

-Goeie kommunikasie vaardigheid

-Betroubaar en verantwoordelik

-Stabiele indiensnemingsrekord (Geen werkspringers, geen onnodige gapings in indiensnemingsrekord ens.)

-Kontakbare verwysings

-Om so gou moontlik diens te aanvaar

-Moet woonagtig wees in Pretoria

Pligte:

-Interne verkope van matrasse en meubels

-Kliënte skakeling

Salaris: R 6 000.00 – R 8 000.00 bruto (onderhandelbaar afhangende van ondervinding) + kommissie

E-pos opgedateerde en gedetaileerde CV in Word of PDF Formaat (nie as ‘n skakel / “link” nie) na oneilc@telkomsa.net en dui die volgende aan:

– Verwysing CR1882; en

– Jou salarisverwagting binne die aangebiede bedrag

(Stuur ook ‘n onlangse foto en enige verwysingsbriewe wat jy het van vorige werkgewers, indien moontlik)

AANSOEKE VAN NIE ALLE VEREISTES VOLDOEN NIE SAL GESKRAP WORD.

Oorsig van pos

Teken aan

Registreer

Wagwoord vergeet

Kitssoektog