Centurion, Pretoria: KASSIER

Minimum Vereistes:

-Netjiese en professionele Afrikaans sprekende individu (Verkieslik ongeveer 20 – 25 jaar oud)

-Afrikaans en Engels eerste en tweede tale (Afr & Eng kliënte basis)

-Matriek / Graad 12

-Onlangse kassier / toonbank vekope ondervinding verpligtend

-Betroubaar, en bereid om retail ure te werk

-Woonagtig in/naby Centurion

-Stabiele indiensnemingsrekord (Geen werkspringers, geen onnodige gapings in indiensnemingsrekord ens.)

-Kontakbare verwysings

-Om so gou moontlik diens te aanvaar

Pligte:

-Algemene kassier take

-Toonbank verkope

-Kas register hantering

-Ontvang betaling van kliënte

Salaris: R 6 000.00 – R 8 000.00 bruto maksimum

E-pos opgedateerde en gedetaileerde CV in Word of PDF Formaat (nie as ‘n skakel / “link” nie) na oneilc@telkomsa.net en dui die volgende aan:

– Verwysing CR1907; en

– Jou salarisverwagting binne die aangebiede bedrag

(Stuur ook ‘n onlangse foto en enige verwysingsbriewe wat jy het van vorige werkgewers, indien moontlik)

AANSOEKE WAT NIE AAN AL DIE VEREISTES VOLDOEN NIE, SAL SONDER ENIGE OORWEGING DADELIK GESKRAP WORD.

Oorsig van pos

Teken aan

Registreer

Wagwoord vergeet

Kitssoektog