Centurion, Pretoria: WINKEL BESTUURDER (Matras Winkel)

Minimum Vereistes:

-Netjiese en professionele Afrikaans sprekende individu

-Ten volle tweetalig in Afrikaans en Engelse

-Onlangse winkelbestuurder ondervinding verpligtend, verkieslik in ‘n matras of meubel winkel (nie restaurant bestuur ondervinding nie)

-Stabiele indiensnemingsrekord (Geen werkspringers, geen onnodige gapings in indiensnemingsrekord ens.)

-Kontakbare verwysings

-Om so gou moontlik diens te aanvaar

-Moet woonagtig wees in Pretoria

Pligte:

-Volledige winkel- en operasionele bestuur funksies vir matras en meubels winkel

-Personeel bestuur

Salaris: R 10 000.00 – R 12 000.00 bruto (onderhandelbaar afhangende van ondervinding) + kommissie

E-pos opgedateerde en gedetaileerde CV in Word of PDF Formaat (nie as ‘n skakel / “link” nie) na oneilc@telkomsa.net en dui die volgende aan:

– Verwysing CR1880; en

– Jou salarisverwagting binne die aangebiede bedrag

(Stuur ook ‘n onlangse foto en enige verwysingsbriewe wat jy het van vorige werkgewers, indien moontlik)

AANSOEKE VAN NIE ALLE VEREISTES VOLDOEN NIE SAL GESKRAP WORD.

Oorsig van pos

Teken aan

Registreer

Wagwoord vergeet

Kitssoektog