Highveld, Centurion: INTERNE VERKOOPSVERTEENWOORDIGER

Minimum Vereistes:

-Netjiese en professionele Afrikaans sprekende individu

-Afrikaans en Engels eerste en tweede tale (Afr & Eng kliënte basis)

-Matriek / Graad 12

-2 tot 3 jaar onlangse interne verkope ondervinding verpligtend

-Rekenaargeletterd in MS Office (Pastel Evolution voordelig/verkies)

-Vriendelike en positiewe persoonlikheid

-Uitstekende kommunikasie vaardigheid in beide Afrikaans en Engels

-Goeie tydsbestuur en organiserings vaardigheid belangrik

-Spanspeler, wat onder druk kan werk

-Moet bereid wees om retail ure te werk

-Stabiele indiensnemingsrekord (Geen werkspringers, geen onnodige gapings in indiensnemingsrekord ens.)

-Kontakbare verwysings

-Om so gou moontlik diens te aanvaar

Pligte:

-Interne verkope van verpakkingsprodukte (toonbank verkope en telefoniese verkope)

-Professionele kliënte skakeling

-Onderhou kliënte verhoudinge

Salaris: R 8 000.00 – R 10 000.00 bruto maksimum

E-pos opgedateerde en gedetaileerde CV in Word of PDF Formaat (nie as ‘n skakel / “link” nie) na oneilc@telkomsa.net en dui die volgende aan:

– Verwysing CR1910; en

– Jou salarisverwagting binne die aangebiede bedrag

(Stuur ook ‘n onlangse foto en enige verwysingsbriewe wat jy het van vorige werkgewers, indien moontlik)

AANSOEKE VAN NIE ALLE VEREISTES VOLDOEN NIE SAL GESKRAP WORD.

Oorsig van pos

Teken aan

Registreer

Wagwoord vergeet

Kitssoektog