Centurion: INTERNE VERKOPE KONSULTANT

Minimum Vereistes:

-Netjiese en professionele Afrikaans sprekende man of dame

-Afrikaans en Engels eerste en tweede tale (Afr & Eng kliënte basis)

-Matriek / Graad 12

-Onlangse toonbank / interne verkope ondervinding verpligtend

-Rekenaargeletterd in MS Office (Pastel voordelig/verkies)

-Vriendelike en positiewe persoonlikheid

-Uitstekende kommunikasie vaardigheid in beide Afrikaans en Engels

-Goeie tydsbestuur en organiseringsvaardigheid belangrik

-Betroubaar, en in staat om onder druk te presteer

-Stabiele indiensnemingsrekord en kontakbare verwysings

-Om so gou moontlik diens te aanvaar

-Moet bereid wees om “retail” ure te werk

Pligte:

-Verkope van verpakkingsprodukte oor die toonbank (“counter sales”) en telefonies

-Professionele kliënte skakeling

-Onderhou kliënte verhoudinge

Salaris: R 8 000.00 – R 12 500.00 bruto maksimum

E-pos opgedateerde en gedetaileerde CV in Word of PDF Formaat (nie as ‘n skakel / “link” nie) na oneilc@telkomsa.net en dui die volgende aan:

– Verwysing CR2184; en

– Jou salarisverwagting binne die aangebiede bedrag

(Stuur ook ‘n onlangse foto en enige verwysingsbriewe wat jy het van vorige werkgewers, indien moontlik)

AANSOEKE WAT NIE AAN AL DIE VEREISTES VOLDOEN NIE, SAL SONDER ENIGE OORWEGING DADELIK GESKRAP WORD.

Oorsig van pos

Teken aan

Registreer

Wagwoord vergeet

Kitssoektog