Rooihuiskraal, Centurion: TELEVERKOPE & BESTELLINGS KONSULTANT

Minimum Vereistes:

-Netjiese en professionele Afrikaans sprekende individu

-Afrikaans en Engels eerste en tweede tale verpligtend (Afr & Eng kliënte basis)

-Matriek / Graad 12

-Onlangse ondervinding as ‘n televerkope konsultant of soortgelyke telefoniese bestellings verwante posisie

-Rekenaargeletterd in MS Office (Pastel verkies)

-Uitstekende telefoon etiket, en kliënte diens georienteerd

-Uitstekende kommunikasie vaardigheid in beide Afrikaans en Engels

-Stabiele indiensnemingsrekord (Geen werkspringers, geen onnodige gapings in indiensnemingsrekord ens.)

-Kontakbare verwysings

-Om so gou moontlik diens te aanvaar

Pligte:

-Ontvang inkomende telefoonoproepe vanaf kliënte, vir groothandel verskaffersmaatskappy

-Neem en prosesseer kwotasies

-Prosesseer verkope fakature akkuraat

-Opdateer kliënte inligting op data basis

-Liassering van fakature

-Opstel van verslae wanneer benodig

-Algemene adminstrasie

Salaris: R 6 000.00 – R 7 500.00 bruto maksimum

E-pos opgedateerde en gedetaileerde CV in Word of PDF Formaat (nie as ‘n skakel / “link” nie) na oneilc@telkomsa.net en dui die volgende aan:

– Verwysing CR1961; en

– Jou salarisverwagting binne die aangebiede bedrag

(Stuur ook ‘n onlangse foto en enige verwysingsbriewe wat jy het van vorige werkgewers, indien moontlik)

AANSOEKE VAN NIE ALLE VEREISTES VOLDOEN NIE SAL GESKRAP WORD.

Oorsig van pos

Teken aan

Registreer

Wagwoord vergeet

Kitssoektog