Rooihuiskraal, Centurion: TELEVERKOPE KONSULTANT

Minimum Vereistes:

-Netjiese en professionele Afrikaans sprekende dame, verkieslik ongeveer 22 – 30 jaar oud

-Afrikaans en Engels eerste en tweede tale (Afr & Eng kliënte basis)

-Matriek / Graad 12

-Onlangse ondervinding as ‘n televerkope konsultant of in ‘n soortgelyke verkope/kliënte diens posisie verpligtend

-Uitstekende telefoon etiket, en kliënte diens georienteerd

-Rekenaargeletterd in MS Office

-Uitstekende kommunikasie vaardigheid in beide Afrikaans en Engels

-Stabiele indiensnemingsrekord en kontakbare verwysings

-Om so gou moontlik diens te aanvaar

Pligte:

-Ontvang inkomende telefoonoproepe vanaf kliënte, vir groothandel verskaffersmaatskappy

-Neem en prosesseer kwotasies

-Prosesseer verkope fakature akkuraat

-Opdateer kliënte inligting op data basis

-Liassering van fakature

-Opstel van verslae wanneer benodig

-Algemene adminstrasie

Salaris: R 7 500.00 bruto (nie onderhandelbaar nie)

E-pos opgedateerde en gedetaileerde CV in Word of PDF Formaat (nie as ‘n skakel / “link” nie) na oneilc@telkomsa.net en dui die volgende aan:

– Verwysing CR2105; en

– Jou salarisverwagting binne die aangebiede bedrag

(Stuur ook ‘n onlangse foto en enige verwysingsbriewe wat jy het van vorige werkgewers, indien moontlik)

AANSOEKE WAT NIE AAN AL DIE VEREISTES VOLDOEN NIE, SAL SONDER ENIGE OORWEGING DADELIK GESKRAP WORD.

 

Oorsig van pos

Teken aan

Registreer

Wagwoord vergeet

Kitssoektog