Wierda Park, Centurion: REGSEKRETARESSE / REGSADMINISTRATEUR

Minimum Vereistes:

-Jong, netjiese en professionele dame (verkieslik 25-35 jaar oud)

-Afrikaans en Engels eerste en tweede tale (Afr & Eng kliënte basis)

-Minimum 2 jaar onlangs werksondervinding in Litigasie tik by ‘n regsfirma verpligtend, insluitende administrasie en kliënte skakeling/ontvangs

-Kennis van regsprosesse belangrik

-Ondervinding in Transporte verkies (opleiding sal verskaf word)

-Rekenaargeletterd in MS Office (Ghost Convey en Lexis/Windeed verkies)

-Goeie tik vaardigheid (spoed en akkuraatheid)

-Stabiele indiensnemingsrekord en kontakbare verwysings

-Om so spoedig moontlik diens te aanvaar

Pligte:

-Ontvangs en regsadministrasie vir klein regsfirma

-Litigasie Tik

-Opstel en tik van Litigasie kennisgewings en pleitstukke

-Opstel en tik van Transporte dokumentasie (opleiding verskaf)

-Kliënte skakeling

-Assisteer met regsnavorsing, regulasies ens.

-Algemene administrasie

Salaris: R 10 000.00 – R 15 000.00 bruto maksimum (afhangende van ondervinding)

E-pos opgedateerde en gedetaileerde CV in Word of PDF Formaat (nie as ‘n skakel / “link” nie) na oneilc@telkomsa.net en dui die volgende aan:

– Verwysing CR2125; en

– U salarisverwagting binne die aangebiede bedrag

(Stuur ook ‘n onlangse foto en enige verwysingsbriewe wat u het van vorige werkgewers, indien moontlik)

AANSOEKE WAT NIE AAN AL DIE VEREISTES VOLDOEN NIE, SAL SONDER ENIGE OORWEGING DADELIK GESKRAP WORD.

Moet asseblief nie aansoek doen indien u nie ondervinding het by ‘n regsfirma nie.

Oorsig van pos

Teken aan

Registreer

Wagwoord vergeet

Kitssoektog