Linbro Park, Johannesburg: DEBITEURE KLERK

Minimum Vereistes:

-Netjies en professioneel

-Ten volle tweetalig in Afrikaans en Engels

-Minimum 2 jaar onlangse werksondervinding as ‘n Debiteure Klerk verpligtend (vol funksie), spesifiek ook in skuldinvordering

-Goeie telefoon- en kommunikasie vaardigheid

-Rekenaargelettered met goeie MS Excel vaardigheid

-Hardwerkend, toegewyd en in staat om goed onder druk te presteer

-Stabiele indiensnemingsrekord eng kontakbare verwysings

-Om so spoedig moontlik diens te aanvaar

Pligte:

-Volledige Debiteur funksies vir Vervoer maatskappy

-Telefoniese skuldinvordering

-Verwante administrasie

Salaris: R 12 000.00 – R 15 000.00 bruto maksimum

E-pos opgedateerde en gedetaileerde CV in Word of PDF Formaat (nie as ‘n skakel / “link” nie) na oneilc@telkomsa.net en dui die volgende aan:

– Verwysing CR2122; en

– U salarisverwagting binne die aangebiede bedrag.

(Stuur ook ‘n onlangse foto en enige verwysingsbriewe wat u het van vorige werkgewers, indien moontlik)

AANSOEKE WAT NIE AAN AL DIE VEREISTES VOLDOEN NIE, SAL SONDER ENIGE OORWEGING DADELIK GESKRAP WORD.

Oorsig van pos

Teken aan

Registreer

Wagwoord vergeet

Kitssoektog