Melrose Arch, Johannesburg: INTERNE VERKOOPSKONSULTANT

Minimum Vereistes:

-Netjies en professioneel, verkieslik ongeveer 23 – 40 jaar oud

-Afrikaans & Engelse eerste en tweede tale verpligtend (Afr & Eng kliënte basis)

-Onlangse interne (“Retail”) verkope ondervinding verpligtend, verkieslik by ‘n juwelierswinkel of soortgelyke professionele winkel

-Stabiele indiensnemingsrekord en kontakbare verwysings

-Om so spoedig moontlik diens te aanvaar

Pligte:

-Interne verkope van ontwerper horlosies

-Professionele kliënte interaksie

Salaris: R 15 000.00 – R 22 000.00 bruto maksimum (Afhangende van ondervinding)

E-pos opgedateerde en gedetaileerde CV in Word of PDF Formaat (nie as ‘n skakel / “link” nie) na oneilc@telkomsa.net en dui die volgende aan:

– Verwysing CR2101; en

– U salarisverwagting binne die aangebiede bedrag.

(Stuur ook ‘n onlangse foto en enige verwysingsbriewe van vorige werkgewers, indien moontlik)

AANSOEKE WAT NIE AAN AL DIE VEREISTES VOLDOEN NIE, SAL SONDER ENIGE OORWEGING DADELIK GESKRAP WORD.

Oorsig van pos

Teken aan

Registreer

Wagwoord vergeet

Kitssoektog