Hatfield, Pretoria: KANDIDAAT PROKUREUR

Minimum Vereistes:

-Netjiese en professionele Afrikaans sprekende man

-Afrikaans en Engels eerste en tweede tale (Afr & Eng kliënte basis)

-LLB Graad voltooi

-Geldige bestuurslisensie en eie betroubare voertuig

-Moet in Pretoria woonagtig wees

-Om so gou moontlik diens te aanvaar

Pligte:

-Algemene kandidaat prokureur take (Litigasie Prosedures en Derde Party Eise)

-Liassering van dokumente by Howe

-Reis na Howe en kliënte

Salaris: R 7 000.00 – R 8 000.00 bruto maksimum

E-pos opgedateerde en gedetaileerde CV in Word of PDF Formaat (nie as ‘n skakel / “link” nie) na oneilc@telkomsa.net en dui die volgende aan:

– Verwysing CR2167; en

– U salarisverwagting binne die aangebiede bedrag

(Stuur ook ‘n onlangse foto en en Akademiese Rekord aan)

AANSOEKE WAT NIE AAN AL DIE VEREISTES VOLDOEN NIE, SAL SONDER ENIGE OORWEGING DADELIK GESKRAP WORD.

Oorsig van pos

Teken aan

Registreer

Wagwoord vergeet

Kitssoektog