Brooklyn, Pretoria: AKTEVERVAARDIGER

Minimum Vereistes:

-Netjies en professioneel

-Afrikaans en Engels eerste en tweede tale (Afr & Eng kliënte basis)

-LLB Graad voltooi, en toegelaat as ‘n Aktevervaardiger verpligtend

-Minimum 2 jaar na-toelatingse Aktes ondervinding (onafhanklik funsioneerbaar)

-Ondervinding in Transporte belangrik

-Rekenaargelettered in Aktes sagteware

-Self-aangedrewe, doelgerig en in staat om onder druk te presteer

-Netwerkvaardighede voordelig

-Eie betroubare voertuig

-Stabiele indiensnemingsrekord en kontakbare verwysings

-Om so gou moontlik diens te aanvaar

Pligte:

-Volledige Aktevervaardiger take (onafhanklik funksioneerbaar)

-Hantering van Transporte

-Skakeling met banke en kliënte

Salaris: R 25 000.00 bruto (Onderhandelbaar afhangende van ondervinding)

E-pos opgedateerde en gedetaileerde CV in Word of PDF Formaat (nie as ‘n skakel / “link” nie) na oneilc@telkomsa.net en dui die volgende aan:

– Verwysing CR2013; en

– U salarisverwagting binne die aangebiede bedrag

(Stuur ook ‘n onlangse foto en enige verwysingsbriewe wat u het van vorige werkgewers, indien moontlik)

AANSOEKE WAT NIE AAN AL DIE VEREISTES VOLDOEN NIE, SAL SONDER ENIGE OORWEGING DADELIK GESKRAP WORD.

 

 

Oorsig van pos

Teken aan

Registreer

Wagwoord vergeet

Kitssoektog