Brooklyn, Pretoria: TRANSPORTE SEKRETARESSE

Minimum Vereistes:

-Netjiese en professionele dame

-Minimum 5 jaar ondervinding in die hantering en opstel van Transporte dokumentasie by ‘n regfirma verpligtend (verskeie Transporte tipes)

-Ten volle onafhanklik funksioneerbaar (vanaf ontvangs van instruksie to finalisering)

-Stabiele indiensnemingsrekord en kontakbare verwysings

-Om so gou moontlik diens te aanvaar

Pligte:

-Hantering van Transporte, vanaf ontvangs van instruksie to finalisering van aangeleentheid

-Opstel van Transport dokumentasie

-Hantering van finansies op aangeleenthede

-Algemene akte sekretariële take

Salaris: Onderhandelbaar afhangende van ondervinding

E-pos opgedateerde en gedetaileerde CV in Word of PDF Formaat (nie as ‘n skakel / “link” nie) na oneilc@telkomsa.net en dui die volgende aan:

– Verwysing CR1979; en

– U salarisverwagting binne die aangebiede bedrag

(Stuur ook ‘n onlangse foto en enige verwysingsbriewe wat u het van vorige werkgewers, indien moontlik)

AANSOEKE WAT NIE AAN AL DIE VEREISTES VOLDOEN NIE, SAL SONDER ENIGE OORWEGING DADELIK GESKRAP WORD.

BELANGRIK: Hierdie is ‘n spesifieke regsberoep. Moenie aansoek doen indien u nie die relevante ondervinding het by ‘n regsfirma nie.

 

Oorsig van pos

Teken aan

Registreer

Wagwoord vergeet

Kitssoektog