Lynnwood, Pretoria: JUNIOR PROKUREUR
Minimum Vereistes:
-Netjiese en professionele Afrikaans sprekende man of dame
-Afrikaans en Engels eerste en tweede tale (Afr & Eng kliënte basis)
-LLB Graad voltooi en toegelaat as a ‘n Prokureur verpligtend
-Ondervinding in Familie Reg
-Bestuurslisensie en eie voertuig
-Rekenaargeletterd
-Stabiele indiensnemingsrekord en kontakbare verwysings
-Om so spoedig moontlik diens te aanvaar
Pligte:
-Hooggeregshof and Landdroshof Litigasie (Algemene Litigasie en Familie Reg aangeleenthede)
-Algemene Prokureur take (hof verskynings, konsultering met kliënte, opstel van regsdokumentasie ens.)
Salaris: R 12 000.00 – R 15 000.00 bruto maksimum
E-pos opgedateerde en gedetaileerde CV in Word of PDF Formaat (nie as ‘n skakel / “link” nie) na oneilc@telkomsa.net en dui die volgende aan:
– Verwysing CR2179; en
– U salarisverwagting binne die aangebiede bedrag.
(Stuur ook ‘n onlangse foto en enige verwysingsbriewe wat u het van vorige werkgewers, indien moontlik)
AANSOEKE WAT NIE AAN AL DIE VEREISTES VOLDOEN NIE, SAL SONDER ENIGE OORWEGING DADELIK GESKRAP WORD.