Lynnwood, Pretoria: SENIOR TRANSPORTE SEKRETARESSE

Minimum Vereistes:

-Netjiese en professionele dame

-Afrikaans & Engelse eerste en tweede tale (Afr & Eng kliënte basis)

-Minimum 5 jaar onlangse werksondervinding in Transporte by ‘n regsfirma (Senior vlak)

-Ondervinding in Ontwikkelings Transporte verkies

-Ten volle onafhanklik funksioneerbaar vanaf ontvangs van instruksie to finalisering

-Stabiele indiensnemingsrekord en kontakbare verwysings

-6 maande kontrak met sterk moontlikheid om permanent te word

-Om so gou moontlik diens te aanvaar

Pligte:

-Onafhanklike opstel en hantering van Transporte, vanaf ontvangs van instruksie to finalisering

-Hantering van finansies op aangeleenthede

-Algemene transporte sekretariële take

Salaris: Onderhandelbaar afhangende van ondervinding

E-pos opgedateerde en gedetaileerde CV in Word of PDF Formaat (nie as ‘n skakel / “link” nie) na oneilc@telkomsa.net en dui die volgende aan:

– Verwysing CR2073; en

– U salarisverwagting.

(Stuur ook ‘n onlangse foto en enige verwysingsbriewe van vorige werkgewers, indien moontlik)

AANSOEKE WAT NIE AAN AL DIE VEREISTES VOLDOEN NIE, SAL SONDER ENIGE OORWEGING DADELIK GESKRAP WORD.

BELANGRIK: Hierdie is ‘n gespesifiseerde regsberoep. Moenie aansoek doen indien u nie die relevante ondervinding het by ‘n regsfirma nie.

Oorsig van pos

Teken aan

Registreer

Wagwoord vergeet

Kitssoektog