Lynnwood Ridge, Pretoria Oos: TRANSPORTE SEKRETARESSE

Minimum Vereistes:

-Netjiese en professionele dame

-Sterk Engelse vaardigheid belangrik

-2 tot 3 jaar onlangse ondervinding in die hantering en opstel van Transporte dokumentasie by ‘n regfirma verpligtend

-Ondervinding in Verband Registrasies voordelig

-Rekenaargeletterd in Lexis Convey

-In staat om ondruk te funksioneer en in ‘n kulturele diverse werksomgewing

-Positief, georganiseerd met aandag vir detail

-Stabiele indiensnemingsrekord en kontakbare verwysings

-Om so gou moontlik diens te aanvaar

Pligte:

-Opstel en hantering van Transporte dokumentasie

-Algemene transporte sekretariële take

Salaris: R 16 000.00 – R 20 000.00 bruto maksimum (Afhangende van ondervinding)

E-pos opgedateerde en gedetaileerde CV in Word of PDF Formaat (nie as ‘n skakel / “link” nie) na oneilc@telkomsa.net en dui die volgende aan:

– Verwysing CR2212; en

– U salarisverwagting binne die aangebiede bedrag.

(Stuur ook ‘n onlangse foto en enige verwysingsbriewe van vorige werkgewers, indien moontlik)

AANSOEKE WAT NIE AAN AL DIE VEREISTES VOLDOEN NIE, SAL SONDER OORWEGING DADELIK GESKRAP WORD.

BELANGRIK: Hierdie is ‘n gespesifiseerde regsberoep. Moenie aansoek doen indien u nie die relevante ondervinding het by ‘n regsfirma nie.

Oorsig van pos

Teken aan

Registreer

Wagwoord vergeet

Kitssoektog