Montana, Pretoria: SENIOR AKTE SEKRETARESSE

Minimum Vereistes:

-Netjiese en professionele dame

-Afrikaans & Engels eerste en tweede tale (Afr & Eng kliënte basis)

-Relevant aktes kwalifikasie

-Minimum 5 jaar onlangse werksondervinding by ‘n regsfirma, spesifiek in Nedbank Verband registrasies en kansellasies (Onafhanklik funksioneerbaar)

-Rekenaargeletterd in MS Office, E4 en Web Convey

-Stipelik en betroubaar

-Stabiele indiensnemingsrekord en kontakbare verwysings

-Om so gou moontlik diens te aanvaar

Pligte

-Opstel van Nedbank Verband registrasies en kansellasies, en relevante regsdokumentasie

-Skakeling met kliënte, banke, Akte kantoor en ander regfirmas

-Algemene transporte sekretariële take (oopmaak van leêrs, FICA dokumente, POPI vereistes ens.)

-Ontvang en assisteer kliënte met ondertekening van dokumente

Salaris: R 15 000.00 – R 30 000.00 bruto (afhangende van ondervinding)

E-pos opgedateerde en gedetaileerde CV in Word of PDF Formaat (nie as ‘n skakel / “link” nie) na oneilc@telkomsa.net en dui die volgende aan:

– Verwysing CR2096; en

– U salarisverwagting binne die aangebiede bedrag.

(Stuur ook ‘n onlangse foto en enige verwysingsbriewe wat u het van vorige werkgewers, indien moontlik)

AANSOEKE WAT NIE AAN AL DIE VEREISTES VOLDOEN NIE, SAL SONDER ENIGE OORWEGING DADELIK GESKRAP WORD.

BELANGRIK: Hierdie is ‘n gespesifiseerde regsberoep. Moenie aansoek doen indien u nie die relevante ondervinding het by ‘n regsfirma nie.

Oorsig van pos

Teken aan

Registreer

Wagwoord vergeet

Kitssoektog