Ons hoofkantoor is gelee in Centurion, Pretoria en is ons hooffunksie om mense wat finansieel geaafekteer is deur COVID en of wat addisionele bronne van inkomste wil verdien op te lei en hul te mentor om winsgewend die finansiële market te verhandel.

Die posisie is nie beperk tot diegene met finansiele produk-, verkope-, of industrie ervaring nie, en ook vir individue wat ‘n loopbaan in verkope wil begin, of ‘n professionele persoon wat ‘n loopbaan verandering wil maak.

Geen ondervinding nodig. Volledige opleiding word verskaf.

Ons voorsien ook voortdurende ontwikkeling en ondersteuning om jou verkoops-, kommunikasie-, voorlegging-, sluit van ‘n transaksie-, en onderhandeling vaardighede te verbeter.

Ons is ‘n professionele en teiken- en waarde gedrewe maatskappy wat daarin glo om ons Verkoops Konsultante te ontwikkel en te ondersteun om sukses en persoonlike groei te verseker.

Vereistes:

  1. Matriek
  2. Eie betroubare vervoer
  3. Selfdissipline
  4. 10X werksetiek
  5. Sosiale media-teenwoordigheid
  6. Afrikaans & Engels magtig: Lees, Skryf en Kommunikeer
  7. Bereidwillig om te reis en ook na-ure saam Kliente te konsulteer

Bekwaamhede:

  1. Doelwit gedrewe
  2. Self gemotiveerd
  3. Gefokus op uitstekende Klientedienslewering
  4. Uitstekende kommunikasie vaardighede
  5. Onderhandelings vaardighede
  6. Voorleggings vaardighede
  7. Organiserings- en beplannings vermoë

SLEGS ERNSTIGE KANDIDATE MOET AANSOEK DOEN

Tagged as: direct selling, forex, netwerk bemarking, network marketing, sales, stock market, verkope

Oorsig van pos

Teken aan

Registreer

Wagwoord vergeet

Kitssoektog