Ons het ‘n intree posisie pos vir ‘n Boekhouer assistent beskikbaar.
Aanvanklik hafdag.
Die ideale kandidaat moet kennis he van Excel, akkuraat kan werk, ‘n positiewe houding he en vinnig kan leer.
Nie-roker sal voorkeur kry.
Stuur asb ‘n kort CV met ‘n onlangse foto na rentia@diyuk.co.za
Sou ons jou nie kontak nie, kan jy aanvaar dat jou aansoek onsuksesvol was.