Ek bedryf al meer as 30 jaar ‘n klein laboratorium vir my eie pasiënte. Eenvoudige profiele wat volboedtelling, biochemie en serologie insluit. LAE werkvolume, kan ‘n halfafgetredene pas. Die resultate moet ook verwerk word, met kliniese observasies geïntegreer en met die pasiënt bespreek word. Getalle wissel van geen tot so sewe profiele per dag.

Vlot Afrikaans en registrasie of registreerbaarheid by die HPCSA is noodsaaklik.

Tagged as: chemiese patologie, hematologie, laboratorium, serologie

Oorsig van pos

Teken aan

Registreer

Wagwoord vergeet

Kitssoektog