Goed gevestigde vervoermaatskappy, met takke regoor Suid-Afrika, is opsoek na ‘n eksterne verkoopsverteenwoordiger vir hul Durban-tak. GEEN “COLD-CALLING” NIE.

Kriteria:

Individu moet NETJIES wees (aangesien hy/sy kliënte sal sien)
Moet oor goeie kommunikasievaardighede beskik
Slegs nie-rokers
Moet rekenaarvaardig wees
Tweetalig (Engels & Afrikaans)

Kandidaat moet in die Hillcrest / Waterval area woonagtig wees.

Absoluut GEEN cold-calling nie
Basiese salaris van R 12 000 – R 15 000 plus kommissie.
Totale verdienstepotensiaal: R 25 000 – R 35 000

Ook ingesluit:

Maatskappy motor

Selfoon

Kandidaat moet gewillig en in staat wees om vir 1 maand Gauteng toe te kom vir intensiewe opleiding.

Tagged as: sales, verkope

Oorsig van pos

Teken aan

Registreer

Wagwoord vergeet

Kitssoektog