Pos beskikbaar op bekende vakansie oord vir dinamiese egpaar in die Beestekraal (Brits) omgewing Noordwes Provinsie, verkieslik nie ouer as 55 jaar, Afrikaans sprekend en nie-rokers, gelyktydig gemaklik administratief sowel as buite die kantoor, aktief en prakties van geaardheid asook goed vertroud met die Office rekenaar program. Gratis behuising word op die oord voorsien. Mededingende pakket sal bespreek word tydens onderhoud.

 

Stuur gerus u cv na: work0866992159@gmail.com

Oorsig van pos

Teken aan

Registreer

Wagwoord vergeet

Kitssoektog