Ons is opsoek na iemand wat netjies is op hulself en hulle werks omgewing.

Hierdie persoon moet goeie mense vaardighede besit, en bereid wees om inisiatief te neem.

Die persoon moet ook goed wees met tydbestuur.

Hierdie is ‘n intree vlak posisie, wat beteken dat die persoon baie geleenthede sal kry om binne die maatskappy te groei.

Oorsig van pos

Teken aan

Registreer

Wagwoord vergeet

Kitssoektog