Ons is opsoek na iemand met die volgende eienskappe:
• Management Skills.
• Organisational Skills
• Previous Experience with Pastel.
• Receiving of Deliveries and Stock
• Distribution of Parts Daily
• Willingness to work overtime
• Daily/Weekly Stock Count
• Must be able to plan ahead
• Communication Skills
Hierdie persoon moet bereid wees om had te werk en inisiatief te gebruik.
Die persoon moet ook iemand wees wat sal kan aanpas met die vinninge pas waarteen die fabriek produseer.
Let asb daarop dat ons bereid is om Salaris te onderhandel.