Ons verlang die dienste van ‘n stiptelike, georganiseerde, energieke dame wat op haar voete kan dink en multitask om die debiteure van ons maatskappy te hanteer. Die geskikte kandidaat moet goeie mense verhoudinge kan handhaaf en ‘n fyn oog vir detail hê. Goeie verhoudings met ons kliënte moet voorkeur geniet. Ondervinding is noodsaaklik. Pligte sluit in:

Fakturering;

Invorderings;

State;

Kandidaat moet onmiddellik kan begin.

Dit is ‘n vereiste om onder hoë druk te funksioneer.

Die kandidaat moet rekenaarvaardig wees veral in Pastel (vereiste), Excel, Word en Outlook.

Salaris word in onderhoud bespreek.

Tagged as: debiteure, pastel, voltyds

Oorsig van pos

Teken aan

Registreer

Wagwoord vergeet

Kitssoektog