LED maatskappy, met produkte wat hoog aangeskryf vir beide kommersiële – sowel as residensiële eiendom.
Geskikte kandidaat se vereistes:
· Entoesiasties, self-gemotiveerd en teikengedrewe wees;
· Beskik oor bestuurslisensie, betroubare vervoer en selfoon;
· Minimum 3 jaar ondervinding in verkope;
· Kandidaat moet verkope neem tot by bestellings en na-verkope diens lewer;
· Blootstelling in handel met elektriese inginieurs / kontrakteurs;
· Beskik oor goeie interpersoonlike kommunikasievaardighede;
· Moet langtermyn verhoudings met kliënte bou en handhaaf;
· Rekenaarvaardig wees;
· Kennis van CRM;
· Vaardigheid in DAILux en RELUX sal voordelig wees;
· Ten volle tweetaling in Afrikaans en Engels op alle vlakke.
Salaris bestaan uit Basies + Kommissie en word in die onderhoud bespreek.