LOODGIETER Pos Beskikbaar.
Pretoria, Waverley.

Lood die Loodgieter is opsoek na ‘n jong (± 20-25), energieke persoon om ‘n pos te vervul. Ons is opsoek na iemand wat saam met ons ‘n pad kan stap, bereid is om te leer en te groei saam met die besigheid.

Minimum Vereistes:
1. Geldige Bestuurlisensie
2. Eie vervoer tot by kantoor, Werksbakkie word verskaf
3. Ten minste 1 jaar ondervinding in Loodgieterswerk

Vereistes wat voorkeur sal geniet:
1. Ondervinding met Solar Geyser Installasies en Instandhouding
2. Ondervinding met LP Gas Installasies en Instandhouding
3. Ondervinding met Leak Detection & Fault Finding
4. Woonagtig in Moot area

Slegs CV’s wat aan die Minimum vereistes voldoen sal oorweeg en gekontak word.
Stuur volledige opgedateerde CV’s na:

lian@loodgieter.co.za

Lood die Loodgieter

Tagged as: loodgieter, lp gas, plumber, solar

Oorsig van pos

Teken aan

Registreer

Wagwoord vergeet

Kitssoektog