Prokureursfirma in Eldoraigne Centurion benodig die dienste van ‘n Senior Aktetikster in ons verbande afdeling. Suksesvolle kandidaat moet 5 jaar aaneenlopende ondervinding hê met betrekking tot ABSA, FNB, Nedbank en Standard bank verbande. Kennis van SAHL sal ‘n bonus wees. Salaris sal tydens onderhoud bespreek word en hang af van ondervinding.

Stuur asb CV na: sarie@mcvdberg.co.za

 

Oorsig van pos

Teken aan

Registreer

Wagwoord vergeet

Kitssoektog