Gevestigde maatskappy in Pretoria Wes benodig ‘n Regs adviseur assistent om die Regs adviseur by te staan met regs raad met die klem op kontrak onderhandelinge, regs dokumente, tender vereistes, analises en uitvoering, en alle sake wat voortspruit uit kontrakte.

-LLB graad met toepaslike klerkskap ondervinding en toelating as ‘n prokureur sal voordelig wees.

-Welsprekend in beide engels en afrikaans en ook lees en skryf.

Oorsig van pos

Teken aan

Registreer

Wagwoord vergeet

Kitssoektog