Orffer & Van der Merwe Menslike Hulpbron Praktisyn

Ons kliënt wat spesialiseer in installeer, instandhouding en algehele herstelwerk op industriële-, kommersiële-, landbou – en huishoudelike installasies bied die volgende geleentheid aan ‘n tegniese, self-gemotiveerde kandidaat.

ELEKTRISIËN
UPINGTON OMGEWING

Vereistes:
– Aansoeke word ingewag van kandidate met ‘n NQF vlak 3 / rooiseël elektriese kwalifikasie
– Minstens 3 jaar praktiese ondervinding.
– Kennis van hernubare energie, elektriese motors en skakeltuig sal tot u voordeel wees.
– Goeie kommunikasievaardighede
– Vlotheid in Afrikaans en Engels
– Goeie tegniese kennis
– Vermoë om onafhanklik te werk
– Geldige rybewys.

Om aansoek te doen stuur u CV met verwysing ONGE voor 28 April 2021 aan recruitment@ovdm.co.za

Oorsig van pos

Teken aan

Registreer

Wagwoord vergeet

Kitssoektog