Posisie: Verkoopskonsultant

Vereistes: Matriek, moontlike ondervinding in verkope/ telefoonverkope. Moet beide Afrikaans en Engels vlot kan praat, lees en verstaan.

Werksbeskrywing: Telefoonverkope, geen ‘cold- calling’ of ‘claw backs’ nie. Salaris word baseer op kommissie en ‘n optrede- basies.

Groeipotensiaal: Jy werk vir jouself! Daar is baie groeipotensiaal. Ons het n dinamiese kantoor vol motivering en dryf.

Salaris: Ons algemene konsultante verdien ongeveer R18k- R25k per maand. Jy kan mik vir die sterre.

Addisionele voordele: Pensioen, kankerpolisse en n lewenspolis na 6 maande van permanente aanstelling.

 

 

 

 

 

Oorsig van pos

Teken aan

Registreer

Wagwoord vergeet

Kitssoektog