Point S Nelspruit het ‘n vakante voltydse pos as petrol & diesels werktuigkundige.

Alternatiewelik ‘n spesiale kontrak-pos vir afgetrede petrol & diesel werktuigkundige wat kan toesighou oor leerling tegnikuste.

Kandidate moet vlot Afrikaans en Engels magtig wees.

‘n Volwaardige ambag kwalifikasie is ‘n vereiste.

Eie vervoer en ‘n geldige bestuurderslisensie is ‘n vereiste.

Rekenaarvaardigheid sal ‘n sterk aanbeveling wees.

Vergoedingspakket – onderhandelbaar

Tagged as: petrol & diesel

Oorsig van pos

Teken aan

Registreer

Wagwoord vergeet

Kitssoektog